Saturday 24 December 2016



Musings of 4 years ago...  Sorry this is one of those times it is impossible to translate and still keep the emotion in the words.
MOENIE my vra hoe gaan dit nie, dis jou eie skuld as ek antwoord. Ek is taai. Die kombuisvloer is taai. Die kas en die katte is taai. En dis alles daai Omie Boer se skuld. Maar laat ek by die begin beginne....
Vanoggend toe vat ek mos vir Cleo'tjie vir 'n check-up by die veearts. Die girltjie is bietjie onder die weer en ons wil nou nie wag tot Kersoggend en triple die going rate betaal nie. Tipies baba is sy toe heel spiekeries toe ons daar kom en Omie Veearts dink ek bak kluitjies. Gee toe maar muti'tjies en daar gaat ons, al skrouend want die girl hou nie van hokke en karre nie, met die trek en die vorige veearts trippie waar hulle haar ook vir 'n speldekussing aangesien het is nog te vlak in die onthou boksie van daai klein breintjie. En hierdie keer het hulle sommer ook 'n ding in haar HELLOOO gesteek. Wee' jy! Sy is immers 'n klein dametjie (as en wanneer sy onthou). So met die terugry slag huistoe, toe sien ons hier staan 'n Omie Boer langs die Esplanade en smous sy wares. Nou ek is all for sidestepping the fat cats (apologies to the feline race in general) en ondersteun die little guy. Buitendien is hulle gewoonlik 'n fraksie goedkoper. Ek stop toe maar en koop 'n lieflike waterpampoentjie en 'n pynappel wat my en PJ 'n week lang sal vol hou. Daar loop toe 'n vrou en haar dogtertjies verby en hoor die geween en gekners van tande uit die hok op die voorseat, want die vensters is afgedraai. Hulle kyk toe eers en oe en aa, en sal die kiddies nie vir my se maar hulle soek die katjie want "It IS Christmas you know!" Genade, hulle mammie moet bietjie vir hulle die verskil tussen straat katjies en Bengals verduidelik. En as mammie nie verstaan nie, daar IS 'n verskil tussen 'n Calvin Klein skepping en ouma se saamflansies met die ou trap Singer. Ja hulle lyk amper dieselfde, maar ....
Ons kom toe uiteindelik los van die little beggars en ry huistoe. My verontwaardiging moes deurgeslaan het na my bestuursvermoens toe, want next thing toe hoor ek hoe rol die pampoentjie en ek ruik die heerlikste waatlemoen geure. Ek maak myself toe wys dis van buite af en net iemand wat grassny, in total denial. By die huis gekom, toe haal PJ hom vir my uit, het Peppie al klaar vies gemaak vir my met die dra kar toe, hy weeg 'n goeie 8kg en 3 is my dra limiet deesdae. Lekker gecrack, se hy. Ek dog toe eers hy verwys na sy ma se algemene sielstoestand lately, maar hy beduie toe na die waterpampoen. Ek se toe man sit die ding in die diepvries ek hettie nou tydtie. Ek moet terug dorp toe want ek het mos nie gister gaan shop nie, my kop was te seer na die Dobby-closet revenge en Cleotjie was siek en ek wou haar nie alleen by PJ los nie. Nou is ek goed moerig vir myself want Oukersdag is NIE die tyd vir shopping nie. Wie se simpel idee was dit in elk geval om in 'n holiday destination te kom bly? Mens ken die toeriste op 'n afstand uit, jy ruik hulle (sonskerm), jy sien hulle (so min klere moontlik en al die kiddies gesonbrand) en daar is nie parking vir myle van die shops af nie. Die minivans en out of State nommerplate staan alles vol.
Doodmoeg en voetseer kom ek by die huis, net om te besef as ek nie nou more se kos voorberei nie, dan moet ek op Kersdag werk. En die hardste wat ek beplan om more te werk is ooghare kleur, katte kosgee en langs die swembad le en werk aan my tan. Ek kry toe die tongetjies en aartappels en beetjies aan't koke en pak die goed uit. Jis ek haat hierdie hiper moderne maar size van 'n posseel kombuisie~!!~ Toe takel ek daai nou al 9kg waatlemoen. Ek moet die hele ding opsny, want hy het mooi van kopkant tot gatkant loop oopbars. Wonder of die vries ook iets gedoen het. Nou toe sny ek hom maar op, maar nie die sirkels sny manier of die skywe wat lekker kroon gee manier werk nie. So toe sny ek maar soos hy kom en sit in 'n tupper vir die yskas, hopelik hou hy langer as ek hom toemaak. Teen die tyd dat daai 12kg ding klaar opgesny is, in twee bakke maaind joe, een vir smoothies in blokkies gevries en een in die yskas vir eet, toe is ek taai, my mens. Ek besluit toe tot hiertoe en niks verder nie, ek gaan eers stort. Nou is alles gaar gekook en staan en afkoel, en ek is beslis nie lus vir daai taai vloer nie. My steamer (tweede in soveel maande) het gekalf en ek is nie lus vir die manual manier nie. Ok so more sal ek maar vloer was voor ek ooghare kleur en katte kosg... nee. EERS katte kosgee, dan oogh.. ag julle weet mos.
Nou gaan ek 'n Lotus koekie eet saam met koffie, who cares of ek slaap of nie? Ek het hoeka 'n "Sally" getrek daar in die winkel toe ek die Lotus koekies sien... dis die wereld se lekkerste tee beskuitjie, so amper karamellerig, amper kanelerig, amper neuterig, 'n klein "o" in jou mond, mens. Ek het die laaste drie pakkies gevat, sal lank hou. Elke beskuitjie is mos in sy eie jassie. Dis nou 'n lekker krismisboks aan myself. Drie pakkies Lotus koekies!!!
Nouja my mense, julle moet 'n lekker feestyd he, wat ook al julle geloofs denominasie. To each his own and peace on earth, as long as you firstly do no harm, het ek vrede met wat wie glo. Solank julle tyd spandeer met julle geliefdes en dit waardeer, want dalk kom daar eendag 'n dag wat jy alleen is, weens omstandighede deels jou eie skuld en deels buite jou beheer. En dan gaan jy daai mensies mis, met jou hele hart.
Liefde, goeie wense, white light and good vibes to you all. Geniet hom.
Kiti, PJ en die katte.

Wednesday 14 December 2016

MAMA SAID:  "There'd be days like this.... "

Yup, today was one of THOSE days.  I made more fancy shaped firewood and lots of shavings than most other days.  (insert music here, or just play this video while you read further)

First I started off with a grandchild piece of wood.  That one mentioned in my previous entry.  Where you get it for free (aka pain free, morning sickness free, just joys and toys) but just when you spent hours on it, the parting off tool catches and breaks a blade.  Yup, it threw a tantrum and you want to give it back to the parents, quick-smart.

Now when you had 3 of these in a row, and the last piece was one of your very prized pieces of oak, it is sauna hot in the shed and you are tired and cranky and full of shavings that got into places you do not care to mention on an open forum, then you are ready to throw in the towel and call it a day.  But there is daylight left, and since you can only run the lathe on days of full sunshine so that the solar panels can handle the electric pull and to ensure your power bill does not skyrocket, you power on (pun intended).

So you decide to saw that 3m piece into 30cm blocks, mark centers and turn the whole lot into rounds, ready for use another day.


And just before daylight fades or you get buried beneath wood shavings, whichever comes first, you stop, grab the broom and clean out the shed so that you have a fresh plate for tomorrow morning. Hopefully a nights sleep will cure your tool-slipping-ness and you get a nice breakky and not a dog's breakfast like today.




Tuesday 13 December 2016

I love my wooden children

Wood is like children, you love them equally but in such different ways. 


Hardwood is my older child, dark, hard to shape and buff, but once it is done, it is almost unbreakable. 


Oak (pictured in the middle) is my youngest, raised carefully and so easily shaped, but temperamental and breaks at the least provocation until you are done and strengthened is with love, polish and loads of care. Then it is so very pretty and you love showing it off. 
Then there is pine. The middle child. You almost do not notice how easy it is to mold, works beautifully and quick. But average in looks and strength unless cared for and regularly oiled and buffed. Yet it bruises so easily, but you almost never notice.  





And then there is the Grandchild Wood. Those that you get for free (no cost or morning sickness or hard labours) that just pops into your life (like wood you get for free) and are so clever and easy enjoyable to turn and shape... and then the tantrums start and you give them back to the parents quicksmart. Or throw them on the Nicely Shaped, Time Wasted Upon-firewood heap.


But i am blessed that I am able to have it and shape in into useful or just pretty items. I love my ch..e.. wood.